My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crossword Word Search Worksheet
Rate This Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Lukas 8 & 9

Across
Ons moet onsself… as ons Jesus wil volg.
Die 5 items wat die apostels nie kon saamneem nie was 'n kierie, geld, brood, klere en?
Watter emosie het die apostels ervaar toe hulle sien hoe iemand anders bose geeste uitdryf?
Voltooi Jesus se woorde: "Wie die … onder julle is, hy is groot."
Teenoor Galilea was die land van die...….
Wat wou Petrus bou in reaksie op die verheerliking?
Deur wie moes Jesus nog verwerp word behalwe die skrifgeleerdes en priesterhoofde?
Nadat Jesus die wind en water op die skuit bestraf het, het Hy vir sy apostels gevra: "Waar is julle …. dan?"
Wat wou Johannes en Jakobus afroep uit die hemel toe die Samaritaanse dorp Jesus wegwys?
Down
Die doel van die gelykenisse was om die...… van die koningkryk van God te ken.
Voltooi Jesus se woorde: " Jakkalse het gate en voels het neste, maar die Seun van die mens het nie eens 'n ….. vir sy kop nie."
Aan watter siekte het die vrou wat Jesus se kleed aangeraak het gely?
Wat het die bose gees in die man himself genome?
Wie behalwe Elia het met Jesus gepraat op die berg tydens sy verheerliking?
Voltooi: "Iemand wat die hand aan …. slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die koningkryk van God nie."
In groepe van hoeveel moes die 5000 mense gaan sit?
Die 3 apostels wat saam met Jesus en die dogtertjie se ouers in die kamer ingegaan het was Petrus, Johannes en ….
Wat het Petrus vir Jesus genoem op Sy vraag wie hulle se Hy is: 'Die …. van God."
Een van die drie vroue wat Jesus versorg het (Vrou van Gusa)
Wat het van die saad geword wat tussen die onkruid geval het?