My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crossword Word Search Worksheet
Rate This Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Onnie Blokkiesraaisel

Across
Hierdie onderwyser kan Vader Jakob op die klavier speel
Hierdie onderwyser is eintlik ‘n introvert
Hierdie onderwyser is al 21 jaar by Leeuwenhof
Hierdie onderwyser was n Rolbal kampjoen op die ouderdom van 16
Hierdie onderwyser het al vir Julia Roberts en Matt Damon ontmoet
Hierdie juffrou Is baie sensitief
Hierdie onderwyser het al die Midmar Myl 3 keer geswem
Hierdie onderwyser Is eintlik ‘n natuurlike blond
Hierdie onderwyser kan surf
Hierdie onderwyser Bly in alberton
Hierdie onderwyser Hardloop al om die wêreld
Hierdie onderwyser het stage fright
Hierdie onderwyser was n gimnas
Hierdie onderwyser het Proffesionele rugby gespeel
Hierdie onderwyser het SA netbal gespeel
Hierdie Onderwyser het klavier begin speel op 30
Hierdie onderwyser eet nie avfal nie
Hierdie onderwyser het n PB van14.5
Down
Hierdie onderwyser het n hond met die naam Chloe
Hierdie onderwyser jag graag
Hierdie onderwyser het al vir Buddy van cake boss ontmoet
Hierdie Onderwyser verjaar op St. Patricks Day
Hierdie onderwyser hou van Skilder
Hierdie onderwysere was By leeuwenhof in die hoërskool en laerskool
Hierdie onderwyser drink nie koffie nie
Hierdie onderwyser kan ukelele speel
Hierdie onderwyser het Ballroom dancing gedoen
Hierdie onderwyser hou van tuinwerk
Hierdie onderwyser het n Bsc graad in chemie en biochemie
Hierdie personeellid is Bang vir perde
Hierdie Onderwyser was in n band met die naam When we pretend
Hierdie Onderwyser het al opera gesing