My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crossword Word Search Worksheet
Rate This Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Bybelstudie 12 Junie 2024

Across
Koning van Israel wat baba in twee verdeel het.
Betekenis van die woord "dissipel."
Enigste vroulike Rigter (Rigters 4,5)
Paulus se leermeester (Handelinge 22:3)
"Kontrak" tussen God en mens, deur God ingestel, waarvolgens Hy genade bedien en gehoorsaamheid eis.
Hoeveelheid spreuke wat Salomo gemaak het (1 Konings 4:32; twee woorde)
Enigste gewone mens buiten Elia wat lewend in hemel opgeneem is. (Genesis 5)
Efraim en Manasse se pa(die enigste seun van Jakob wat nie 'n stam na hom vernoem het nie).
Legendariese seemonster. (Job 41)
Die eerste taal waarin die Bybel vertaal is.
Hierdie godsdienstige konsep bestaan volgens die Heidelbergse Kategismus (Sondag 7, vraag 21) uit 'n gewisse kennis van die Woord en 'n vaste vertroue in wat daar staan (2 woorde)
Naam van Josef se eerste baas, sy skoonpa se naam is soortgelyk.
Edomiet wat in bevel van Saul 85 priesters vermoor het. (1 Samuel 22:18)
Tweede koning van Israel
Down
Gaan na die ...., luiaard.
Aramese generaal wat deur Elisa genees is van melaatsheid.
God se oordeelsdaad oor die aarde waarin Hy dit veertig dae en veertig nagte aanmekaar laat reen het.
Party onder Jode wat nie in die lewe na die dood geglo het nie.
Afrikaanse naam van die Engelse Bybelboek Ecclesiastes.
Profeet wat met 'n prostituut moes trou.
Geleentheid waartydens die mens sy geregtigheid voor God deur sy sonde verloor het.
Een van Eli se seuns
Die derde aartsvader
Profeet wat kaal moes rondloop op bevel van die Here.
Plek waar koningin wat Salomo kom besoek het, vandaan kom.
Die eerste persoon om te sterf in die Bybel.
Bedienaar van Woord aan Ethiopiese hofdienaar (Handelinge 8:26-40)
Ander prominente vrou in Rigters, wat Sisera doodgemaak het. (Rigters 4:17-22)
Koning van Basan wie se bed 4 meter lank was (Deuteronomium 3:11)
Hedendaagse oorlogsone in Midde-Ooste waar Simson sy krag gewys, maar ook gesondig het. (Rigters 16:1-3)